|
 |
Wat ons bied: |
PGA Golf Spelletjie
Jukebox-Musiek
Dartbord
3 Groot TV Skerms |
Alle Groot Sport Wedstyde word gewys. |
Spesiale Rugby Aanbiedinge aan tydens
Groot Wedstryde
|
| |
1ste DINSDAG van maand:
WOENSDAE
DONDERDAE
VRYDAE |
Darts kompetisie
Karoake
vanaf 20:00
Happy Hour
DJ Dronk
|
|
|
|
|
 |
Ons bied ook aan: |
Mampoer Bar bied ook
Private Partytjies soos
Verjaarsdae met Temas, Bachelors en
21ste Verjaardae |
| |
|
 |
|
|
|
|
 |
| Ons is oop: |
Maandae -Sondae 10:00 - 02:00
Gaan in die toekoms
ligte etes aanbied.
|
|
|
 |
|
|
|
| |
| Mampoer Bar - Parklands: |
|
|
| |
Mampoer Bar is die eerste afrikaanse Bar van sy soort...Spesiale pryse op drankies, Suid Afrikaanse kosse, en n lekker 'vibey' atmosfeer!
|
|
|
|
| TEL: 021 556-57-97 |
 |
|
10A Park West Sentrum
Parklands Main Road
Parklands, Kaapstad
|
|
| Aanwysings na Mampoer Bar |
|
|
| |
As jy ry oppad Table View toe van die refinery draai jy links in Blaauwberg weg, jou eerst stel robot wat jy kry draai jy regs in Gie Road.
R
y hom reg uit onder toe, tot jy n petrol stasie aan jou linkerkant sien, draai daar by die sirkel links en ry tot jy n shopping centre op jou regterkant sien, daar sal Mampoer Bar wees... :) |
|
|

|
|
|
|
| |
|